SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

VOLG ONS AANLYN

Youtube, You Version, Podcast

Jy kan nou 'n lidmaat van Lewende Woord Kaap word deur ons Aanlyn kerk.

Ons het die YouTube kanaal nou toegewei aan almal wat nie Lewende Woord Kaap fisies kan bywoon op n Sondag nie. Ons laai al ons dienste op Youtube net vir jou. Ons moedig jou aan om te "subscribe" op ons kanaal, dan kan jy in kennis gestel word elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!

Vul asb die Lidmaatskap kaartjie in sodat ons jou besonderhede het.

Kliek op die 'LWK op YouTube' knoppie hier onder om te gaan kyk na ons kanaal of 'Lidmaatskap' knoppie om 'n lidmaat te word.

Preeknotas

Ons preeknotas is op Youversion onder die titel "Events". Jy kan daar al die skrif kry wat gebruik word tydens preke en selfs ook jou eie notas maak tydens die diens.


Kry die nuutste preeknotas EN sommer die Bybel op jou foon deur die "Youversion" toepassing op jou foon te laai en onder "events" te soek vir Lewende Woord Kaap

Podbean Podcasts