BIBLE COLLEGE REGISTRATIONS ARE NOW OPEN! TELL ME MORE

Kontak Ons

Gebedsversoek of vraag? Kontak ons kerkkantoor vandag nog.

Gebedsversoek?

Een van die heel grootste voorregde van om deel van 'n kerkfamilie te wees, is dat jy nie die lewe alleen hoef te doen nie. As daar enigiets is waarvoor ons kan bid, vul die vorm hier onder in en ons sal met jou in verbinding tree sodra ons gebid het!

Enige vrae of voorstelle?

As jy enige verdere vrae het oor nuus, aktiwiteite of kursusse by ons, OF jy wil deel word van enige span waarvoor daar nie 'n invulkaartjie is nie, kontak ons so:





Kerkkantoor 

Ons wil hoor wat jou vrae is, of jy 'n gebedsversoek het of as jy net met ons wil gesels.

Hier is ons twee gemeentes se kontakbesonderhede:

DURBANVILLE 

Kantoorure:

Dinsdae tot Vrydae, 08:00 tot 17:00

Telefoonnommer:

067 415 6598

E-pos:

info@lwkaap.co.za.

PAARL

Kantoorure:

Dinsdae 09:30 tot 17:00

Woensdae tot Vrydae, 08:00 tot 17:00

Telefoonnommer:

021 001 5393

E-pos:

paarl@lwkaap.co.za.