ONS EIE GROND! Raak betrokke by ons volgende geloofstap! RAAK BETROKKE

Woordskool

By Lewende Woord is ons missie om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak. Ons beoog om jou op te rig en toe te rus sodat jy in jou roeping in kan stap en ander mense kan help om dieselfde te doen.

WAT IS WOORDSKOOL?

Reg deur die jaar (Maandae aande @ 19h00)

'n Indiepte studie van die Bybel sal elke Maandagaand plaasvind waar ons deur elke boek van die Bybel gaan werk

Gratis


HOE LYK WOORDSKOOL VIR 2023?

VIR MEER INLIGTING VOLTOOI GERUS DIE VOLGENDE