SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

Besigheidsel

Elke tweede Dinsdag van die maand het ons besigheisel 06:00 op kampus by Lewende Woord Kaap. Hierdie is vir alle besigheideienaars, besigheids mense en ook elkeen wat graag meer wil leer oor Koninkryk besigheid.

ONS WIL GRAAG JOU BETER LEER KEN

Ons wil graag 'n databasis en netwerk begin bou vir al ons besigheidsmense, sou jy wou deel vorm van hierdie vul die volgende vrae in.