ONS EIE GROND! Raak betrokke by ons volgende geloofstap! RAAK BETROKKE

WORD DEEL VAN 'N SELGROEP

SELGROEPE

Ons weet hoe belangrik dit is vir mense om deur die week bymekaar te kom. Selgroepe is die plek waar Sel-leiers by die gemeentelede se harte uitkom en meer persoonlike verhoudings bou - iets waarby leierskap nie altyd kan uitkom nie.


As jy belangstel om deur die week ook met kerkfamilie te kuier, vul die vorm hier onder in.

HUIDIGE SELGROEPE


Durbanville - Durmonte

Johan & Leandri Geldenhuys

Babas en Kleuters ook

079 895 2275



Bellville - Bloemhof

Radie & Mariaan Basson

35-65 jr

Laerskool Kinders ook

082 979 0283



Brackenfell - Vredekloof Hoogte

Theunis & Nelmari Volschenk

30-40 jr

Babas en Laerskool Kinders ook

082 566 7423



Brackenfell - Protea Hoogte

Karin van Rooyen

Vrouesel

083 481 1936



Kraaifontein - Peerless-Park Noord

Alex Gerstner & Elsabe Truter

30-50

Geen Kinders

082 833 6063



Stikland Industrieël - Lewende Woord Kaap Kampus

Jacobus & Elizma Hendrikse

Nuwe Lidmate

071 387 1137



Durbanville - Valmary Park

Jan-Paul & Mariza Schoeman

40-50 jr

Laer + Hoërskool Kinders ook

082 576 9785



Durbanville - Uitzicht

Theo & René Kruse

40-60 jr

Geen Kinders

082 440 5411



Brackenfell - Arauna

Riaan & Desiree van Graan

20-38 jr

Geen Kinders

084 443 8438