SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

WORD N LIDMAAT

WELKOM, EREGAS!

Welkom, Eregas! Ons is só bly jy het by ons kom kuier, en ons kan nie wag om jou beter te leer ken nie. Jy is vir ons belangrik.


Ons is 'n liefdevolle, Woordgefundeerde, Koninkryksgemeenskap wat daarna streef om jou op te rig en toe te rus om 'n passievolle dader van die Woord te word.


Jy het die geleentheid om ons intiem te leer ken, net omdat jy belangstel in ons! Vul asseblief hierdie vorm in sodat ons jou kan help om deel te word van ons kerkfamilie!

ONS VISIE EN MISSIE

Visie: Die vestiging van 'n liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap.


Missie: Om passievolle daders van die Woord te word.

JOU PERSOONLIKE INLIGTING

Let wel: U aansoek om lidmaatskap is slegs geldig indien u al 4 van die verklaringsopsies kies. Hierdie opsies is vir jou en die gemeente se beskerming.

Hiermee verklaar ek dat ek as lidmaat wil aansluit en aanvaar die leerstelling van Lewende Woord Kaap