SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

BEWEEG KIDS

WAT DOEN DIE KINDERKERK?

By Lewende Woord glo ons daarin om kinders al van kleins af op te rig in wat God vir hulle het - want daar is nie so iets soos 'n "junior Heilige Gees" nie.

SKRYF JOU KIND IN!

Vul asseblief die onderstaande vorm in om jou kind op ons databasis te sit. Let asseblief op dat vrywaring ook deel is van hierdie proses, en kan ingevul word by die Kinderkerk op 'n Sondagoggend.


NB: Daar moet 'n aparte vorm per kind ingevul word.