ONS EIE GROND! Raak betrokke by ons volgende geloofstap! RAAK BETROKKE

IGNITE YOUTH

By Ignite is ons intensioneel en doelgerig besig om 'n omgewing te skep vir tieners tussen die ouderom van 12 en 18 om Jesus te leer ken. 


Ons fokus is om die volgende generasie te leer hoe om Liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryk beginsels en kultuur as familie saam te ontdek en leef.


Ons missie is om jou te bemagtig om ‘n intieme verhouding met God te ontwikkel deur saam te leer hoe om die Bybel te lees, as familie saam te bid en sien hoe God kragdadig beweeg, intieme aanbidding en lekker familie kuiers. 


Kom ontdek jou tribe!


Vrydagaand 18:30 tot 21:00 

Sondagoggend 09:00 to 10:30


Kontak gerus vir Tanya Kruse op 082 413 5084.


Vir meer inligting volg ons op 

Liefde 

Die Ignite Span

#BringJouLewe