SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

KONTAK ONS

Beweeg Kerk Wellington

GEBEDSVERSOEK?

Een van die heel grootste voorregte daarvan om deel van 'n kerkfamilie te wees, is dat jy nie die lewe alleen hoef te doen nie. As daar enigiets is waarvoor ons kan bid, vul die vorm hier onder in en ons sal jou kontak!

ENIGE VRAE OF VOORSTELLE?

As jy enige verdere vrae het oor nuus, aktiwiteite of kursusse by ons, óf as jy deel wil word van enige span, kontak ons :



KERKKANTOOR

Ons wil hoor wat jou vrae is, of jy 'n gebedsversoek het

of as jy net met ons wil gesels.

Hier is ons gemeente se kontakbesonderhede:

Kantoorure:

Dinsdae tot Vrydae, 08:00 tot 17:00

Telefoonnommer:

084 071 1798

E-pos:

info@beweegwellington.co.za