SONDAE 09:00 | 18:00 aanlyn of op kampus sien jou daar!

NUWE LIDMAATSKAP AAND

Ons wil graag jou ontmoet. By Lewende Woord Kaap is familie belangrik, jy belangrik!

REGISTREER HIER

Is jy 'n nuwe lidmaat? Ons wil jou graag ontmoet. By Lewende Woord Kaap is familie belangrik so jy is belangrik!


Kom vind meer uit oor kursusse, konferensies en waar jy betrokke kan raak!

#kerkisfamilie #diekerkwatbeweeg #beweegkerk

ONS IS OPGEWONDE OM JOU DEEL VAN DIE LEWENDE WOORD KAAP FAMILIE TE HÊ!