SKENK ‘N STOEL
SKENK ‘N STOEL
ONS BREEK DIE MUUR AF!
As jy voel die Here druk dit op jou hart om ‘n Stoel te saai - dankie!
Jy saai in goeie grond!
Hier is hoe jy dit kan doen:
Koop ‘n stoel self en lewer hom hier by die kerk af!
OF
EFT vir ons die hoeveelheid stoele wat jy wil koop en ons doen dit self!
Bank: NEDBANK
Rekeningnaam: Lewende Woord Kaap
Rekeningtipe: Tjekrekening
Rekeningnommer: 1035749521
Takkode: 169745
Verwysing: Stoel