Kry 'n Selgroep

Skakel in by kerkfamilie deur die week

Selgroepe

Ons weet hoe belangrik dit is vir mense om deur die week bymekaar te kom. Selgroepe is die plek waar selleiers by die gemeentelede se harte uitkom en meer persoonlike verhoudings bou - iets waarby leierskap nie altyd kan uitkom nie.


As jy belangstel om deur die week ook met kerkfamilie te kuier, vul die vorm hier onder in.

Huidige Selgroepe

Bellville - Oakglen

Henry & Lana Potgieter


Brackenfell

Riaan & Desiree Van Graan


Brackenfell (By die Kerk)

Alexander Gerstner & Suretha Kotzé


Durbanville - Valmary Park

Jan-Paul & Mariza Schoeman


Pinehurst - Oakwood Estate

Theo & René Kruse


Uitzicht - Avalon Estate

Rudi & Renette Potgieter