Word 'n Selgroep

Word 'n selleier by Lewende Woord

Selgroepe

Ons weet hoe belangrik dit is vir mense om deur die week bymekaar te kom. Selleiers is die middelmanne tussen die gemeente en die kerk se leierskap. Selgroepe is die plek waar selleiers by die gemeentelede se harte uitkom en meer persoonlike verhoudings bou - iets waarby leierskap nie altyd kan uitkom nie.


As jy belangstel om die gom tussen die gemeente en die kerkleiers te word - registreer hier om die selleiersopleiding-kursus by te woon.


Ons sal jou laat weet wanneer die volgende selleiersopleidingskursus begin!