Kom sluit die jaar af met 'n vooruitsig vir 2024.
Ons is opgewonde om 'n hele week saam met julle te spandeer.
Maak seker dat jy vroegtydig jou kaartjie koop om te verseker dat jy nie hierdie week misloop nie!
Sessie 1: 29 November 19:00
Sessie 2: 30 November 19:00
Sessie 3: 1 Desember 19:00
Sessie 4: 2 Desember 19:00
Sondag 3 Desember 09:00 en 18:00
Kaartjies vir die hele week is R250 p/p op kampus
Aanlyn vir die hele week is R100 p/p
Deure maak een uur voor die sessie oop, onthou om jou kaartjie na elke sessie toe te bring. Ongelukkig geen toegang sonder 'n kaartjie nie
KINDERS:
Kinders is meer as welkom! Let wel: daar is kinderoppassers gereël vir Sessies 1 - 4. Daar sal ongelukkig geen kinderkaartjies beskikbaar wees by die deure nie. Koop asb jou kaartjes VROEGTYDIG . Belangrik om te onthou: die kinderoppassers is net beskikbaar vir 3 ure na die sessie begin het, geen toesig is beskikbaar na 3 ure nie.
NB! Kinders wat kinderkaartjies het, het nie konferensie kaartjies nodig nie!
Kinderkaartjies R150 p/k vir die hele week
Sien julle daar
Lewende Woord Kaap