MALAWI 2023

As jy voel die Here druk dit op jou hart om deel te vorm van die span wat Malawi toe gaan die jaar kan jy gerus by ons Whatsapp groep aansluit. Hier sal jy meer inligting ontvang oor alles wat jy nodig het. Jy kan ook die volgende vorm invul om te verseker dat jou naam op ons lys kom.