Ons visie en missie
Visie: Die vestiging van 'n liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap.
Missie: Om passievolle daders van die Woord te word.
As jy reg is, wil ons jou die geleentheid gun om 'n lidmaat te word by ons.
Vul hierdie vorm in:
Jou persoonlike inligting
Let wel: U aansoek om lidmaatskap is slegs geldig indien u al 4 van die verklaringsopsies kies. Hierdie opsies is vir jou en die gemeente se beskerming.