ONS EIE GROND! Raak betrokke by ons volgende geloofstap! RAAK BETROKKE

KURSUSSE

By Lewende Woord is ons missie om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak. Ons beoog om jou op te rig en toe te rus sodat jy in jou roeping in kan stap en ander mense kan help om dieselfde te doen.



HIER IS N LYS VAN KURSUSSE WAT ONS IN 2023 AANBIED

WAARHEID

2023

07 Februarie - 14 Maart

Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Waarheid vir klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


R150 p/p met 'n handleiding ingesluit

R50 p/p met geen handleiding

R50 p/p Waarheid vir klein ore

R50 om aanlyn deel te neem




LEER KEN SY STEM

2023

18 April - 09 Mei

Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)

'n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Leer Ken Sy Stem vir Klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


R150 p/p met 'n handleiding ingesluit

R50 p/p met geen handleiding

R50 p/p Leer Ken Sy stem vir kids

R50 om aanlyn deel te neem




MARKUS 16

2023

30 Mei - 20 Junie

Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)

...

Markus 16:16-18 "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word."

...

Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak. Ons sluit die kursus met 'n praktiese Saterdag af waar ons lekker gaan oefen om die kursus toe te pas.


Hierdie jaar fokus om gesinne op te rig so ons bied "Markus 16 vir klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


R50 p/p met geen handleiding

R50 p/p Markus 16 vir klein dissipels

R50 om aanlyn deel te neem


Daar is twee handleidings - te koop by kerk

  • R100 Klein wit boekie van demoniese bevryding
  • R100 Klein wit boekie van genesing





ROEPING

2023

18 Julie - 8 Augustus 2023

Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)

Leer jouself en jou doel ken sodat jy op jou unieke manier in jou roeping kan in beweeg.


Hierdie jaar fokus ons om gesinne op te rig so ons bied "Roeping vir klein dissipels aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouditorium saam die kursus te doen


R150 p/p met 'n handleiding ingesluit

R50 p/p met geen handleiding

R50 p/p Roeping vir klein dissipels

R50 om aanlyn deel te neem





REGISTRASIE

Vir meer inligting oor ons kursusse kontak ons gerus

admin@lwkaap.co.za