By Lewende Woord is ons missie om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak. Ons beoog om jou op te rig en toe te rus sodat jy in jou roeping in kan stap en ander mense kan help om dieselfde te doen.
HIER IS N LYS VAN KURSUSSE WAT ONS IN 2022 AANBIED
WOORDSKOOL
Reg deur die jaar (Maandae aande @ 19h00)
'n Indiepte studie van die Bybel sal elke tweede Maandagaand plaasvind waar ons deur elke boek van die Bybel gaan werk
Gratis
VRYMAKENDE WAARHEDE
2022
01 Februarie - 22 Maart
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)
Woordgebaseerde waarhede wat jou struikelblokke uit jou pad uit kan vat
Gratis
Handleiding - R100
LEER KEN SY STEM
2022
12 April - 17 Mei
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)
'n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.
Gratis
Handleiding - R50
MARKUS 16:16 SKOOL
19 Julie - 16 Augustus
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)
...
Markus 16:16-18 "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie sal veroordeel word. En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word."
...
Kom leer hoe om die bonatuurlike deel van jou lewenswandel te maak. Ons sluit die kursus met 'n praktiese Saterdag af waar ons lekker gaan oefen om die kursus toe te pas.
Gratis (praktiese Saterdag sal nader aan die tyd deurgegee word)
ROEPING
2022
11 Oktober - 8 November
Dinsdae om 19:00 - 21:00 (kampus en aanlyn)
Leer jouself en jou doel ken sodat jy op jou unieke manier in jou roeping kan in beweeg.
NB: Jy moes reeds Vrymakende Waarhede gedoen het.
Gratis
REGISTRASIE
Om te registreer vir kursusse is vinnig en maklik!
Vir kursusse waarvoor daar 'n registrasiefooi betaalbaar is, is registrasie eers voltooi wanneer bewys van betaling aan die kerk gestuur word na: info@lwkaap.co.za
Betaling kan deur middel van EFT gedoen word in die volgende rekening in:
Bank: NEDBANK
Rekeningnaam: Lewende Woord Durbanville
Rekeningtipe: Tjekrekening
Rekeningnommer: 1035749521
Takkode: 169745
Verwysing: Kursus + Naam