ELKE EERSTE SONDAG VAN DIE MAAND
Hier by Lewende Woord Kaap glo ons dat God wil genees en dat bonatuurlike genesing vandag nog plaasvind. Elke eerste Sondag van die maand gaan ons 'n genesingsdiens hou. Ons wil jou graag uitnooi om saam met jou bid.