Film Bediening

Het jy 'n passie vir die Film Bedryf?

Markus 16:15 "En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom."


God het vir ons opdrag gegee om die evangelie aan ALMAL te verkondig.


Dit is ons doel met die film bediening. As jy 'n brandende passie vir die Film Bedryf en 'n belewenis van die Helige Gees, wil ons jou graag deel van ons span hê om kortfilms te produseer.

Ek wil betrokke raak!