ONS EIE GROND! Raak betrokke by ons volgende geloofstap! RAAK BETROKKE

BYBELPROJEK

As jy voel die Here druk dit op jou hart om 'n Bybel te skenk is jy op die regte plek!


Ons mik op in April 500 bybel uit te deel vir ons gemeentes in Malawi wanneer ons die 17 daarheen gaan.


Een Bybel kos K11 500 wat uitwerk op R195,13 per Bybel


Ons wil graag 500 Bybels saam neem

Bank: NEDBANK

Rekeningnaam: Beweeg

Rekeningtipe: "Current"-rekening

Rekeningnommer: 1130309088

Ref: Bybelprojek

Takkode: 104509